FINKENBACHGERSWEILER.DE ≡ Bathroom Faucets Painting Equipment Lenses Makeup Sponges And Applicators
  • Used Readers Gr 10-12 Afrikaans

  • Verneukpan Grade 10 9780636081673

Verneukpan Grade 10 9780636081673

$72 $96.48
Wenner – Maskew Miller Longman 2007 Letterkundeprys. “Jans beduie opgewonde na ‘n bordjie toe ons daarby verbyry. Brandvlei. Verneukpan. Ons tref die grondpad met ‘n stofwolk, maar ek draai nie die ruit toe nie. Die wind suis rondom my ore en my neus prikkel van die stof. Ek hys myself aan die handvatsel bokant my kop op sodat ek met my kop en bolyf by die deur uithang, my boude op die deur gestut. Die wind vee my hare plat teen my kop en suis in my ore. Ek trek my oe skrefi es teen die stof. En ek skreeu. So hard dat ek kan voel hoe dit my keel rou maak. Die wind sluk my skreeu in. Ek skreeu tot my stem hees is voor ek tevrede terugsak op die sitplek. Jans en Liesl lag, maar ek kan hulle nie hoor nie, seker omdat die musiek te hard is, of omdat die wind nog steeds in my ore is.”. Tydens die Desembervakansie vertrek Sean en Jans in `n ou donkergroen Chev “wat splinternuut was toe Elvis begin puisies kry het”, na `n enorme “rave” – hul laaste groot “party” voor matriek – wat volgens die reelings oor die Internet op Oujaarsaand by Verneukpan gaan plaasvind. Hul ervarings tydens die reis en die bestemming wat die twee seuns uiteindelik bereik, is nie noodwendig wat hulle beplan het nie. “Die verhaal is liries en nostalgies, dit is polsend en hartseer, dit is kru en sensitief, uitdagend en naief; kortom, dit is ‘n wonderlike verhaal, oortuigend in die uitbeelding van die moderne jongmens se vertoon van bravade wat so dikwels sy onderliggende onsekerheid en weerloosheid moet wegsteek.” Riana Scheepers, beoordelaar van die MML Letterkundekompetisie. Jaco Jacobs het reeds op hoerskool die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse kompetisie en die ATKV se skryfwedstryd gewen, asook die Poortprys vir prosa en poesie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ontvang. In sy matriekjaar het hy begin om verhale vir tydskrifte soos Sarie te skryf. Hy woon in Bloemfontein en skryf kortverhale, gedigte en grilboeke vir jong lesers.
Used Readers Gr 10-12 Afrikaans

Used Readers Gr 10-12 Afrikaans

  • Verneukpan Grade 10 9780636081673
    $72 $96.48
  • USED – Douspoor (Kortverhaalbundel) 9780624038368
    $57.36 $78.01
  • USED – [email protected]: Boek 6
    $42.32 $79.98
  • USED – Bakgat, en wat dan van my? 9780798133746
    $63 $94.5
  • LIKE NEW – Tweede Asem Leerderboek – 9781928435075
    $48.96 $75.4
  • Kringe in ‘n bos 9780624046196
    $37.32 $61.95
  • LIKE NEW – TEACH YOURSELF AFRIKAANS
    $58.47 $114.6
  • USED – VONK @ VERSE 2
    $36.65 $57.17
  • LIKE NEW – X-kit Presteer! Literature Study Guide: Om die aarde aan te haal en ander gedigte
    $90 $108.9
  • USED – Breek 9780624039785
    $36 $66.24
  • LIKE NEW – DIE KWART-VOOR-SEWE-LELIE SKOOLUITGAWE 9780798149594
    $44.7 $65.71
  • LIKE NEW- Versreise
    $63.07 $108.48

© 2026 - FINKENBACHGERSWEILER.DE